Teenactiv is 'n Lewensoriëntering-inhoudverskaffer wat op die behoeftes van LO-onderwysers fokus.
Omvattende KABV-gerigte ondersteuning vir LO-onderwysers
LO-onderwysers van lidskole kry volle toegang tot alle hulpbronne, wat streng volgens die KABV opgestel is en deeglike kwaliteitsversekering ondergaan het.
Oorspronklike, kundige LO-inhoud – Geen KI, slegs onderwysers
Alles word deur ervare LO-onderwysers ontwikkel en deur LO-kundiges nagegaan.